Maanlig Mark 10 November 2012
Ons hou n maanlig mark 10 November 2012 om 15:00 tot laat in die Bundu Saal / ou rolbalsaal. Kontak asseblief Liane Rautenbach by 083 308 4697 vir verder inligting.
Riemland Bundufees 12 - 13 April 2013
Die volgende Riemland Bundufees vind plaas op die 12 - 13 April 2013.
Die borgefunksie sal op 11 Oktober 2012 plaasvind in die rolbaalsaal.
Arlington Klub Bierfees en Boereopskop 28 September 2012
Die Arlington Klub bied aan n bierfees en boereopskop op 28 September 2012 teen 19:00. Kaartjies kos net n R100 en is beskikbaar vanaf die volgende persone.
Dippies Dippenaar 082 8079667
Stefan Van Zyl 0824950640
Andy Purchase 082 7898358
Riemland Bundu Kuierfees 2012
Lindley hou hul 2de Riemland Bundu
Expo 4-5 Mei. Buitelug liefhebbers
boek om seker te maak hul mis nie uit op hierdie plesierige spul langs die
valsrivier.
Riemland Bundu maak n plan!
Die Oos Vrystaat het die afgelope tyd ‘n abnormale reën seisoen beleef.
Dit het baie boere en besighede beïnvloed en selfs die EERSTE BUNDU Expo in die Vrystaat het deels ook deurgeloop!
Riemland Kuierfees 2011

Die Riemland Kuierfees gaan in 2011 n nuwe baadjie aantrek!. Die fees gaan groter en beter en ‘n avontuurlike bundugeur kry!
Riemland Route
October 2010 has seen the launch of the Riemland Route from Sasolburg to Rosendal. The route procedes from Sasolburg through the towns of Heilbron, Petrus Steyn, Lindley & Arlington to Rosendal. Further information is available from the route coordinator Johan at 072 230 5080
Kolwyntjie moves to new premises
Spring day on the 1st September 2010 saw the Kolwyntjie moving accross the road to a much larger premises. Congratulations to Lorraine and Yolandi on a wonderful new shop. Also to Coenie and Tienie who worked tirelessly every night until midnight to complete the rennovations. The Kolwyntjie is open daily from 08:00 until 17:00 and Saturdays from 08:00 to 12:00
Winter Weather arrives in Lindley
Winter has arrived in full force with the temperature plumeting to -13 degrees celsius on 16 June 2010. This is the coldest that Lindley has been in many years!
|
| Lindley Tourism Info | |
![]() |
For any accommodation bookings or tourism info please contact Joh-Mari at 083 719 1110 or fax no. 0866 441 094 or e-mail her at info@lindley.co.za |
| Lindley Geloftefees | |
![]() |
Die Groenvlei Geloftefees te Lindley vind plaas op Maandag 15 Desember 2008 (die gebruiklike toneelopvoering asook 'n braaivleis-ete) en Dinsdag 16 Desember 2008 (kerkdiens en toespraak deur Roelof van Wyk van Kroonstad). Meer inligting of kontak Kobus van den Berg by 082 415 6924 |
| PAST EVENTS |
|
"Ons Lindleyer"
'Ons Lindleyer' is the local weekly newspaper of Lindley, Arlington and surrounding areas. |
|
| Nicholis Louw in Lindley |
|
![]() |
Nicholis Louw, die opwindendste Suid-Afrikaanse popsensasie in jare, sing in sy treffer hy wil sy baby hé vanaand.
Die Lindley Riemland Kuierfees Kommittee het op Woensdag 8 Oktober 2008 Nicholis Louw aangebied in die NG Kerksaal. Kaartjies was beskikbaar teen R60. Lees verder |
|
| The second FIFF was held from 30 September to 4 October 2008 in Lindley. During the festival 33 aspirant filmmakers were trained in the basic skills of conceptualization, scriptwriting, filming and editing and completed a 3 minute shortfilm. We further held screenings in Lindley and Ntha. Read more and view photos |
| Lindley Ruiterklub Pretrit |
|
![]() |
Op Saterdag 8 November 2008 het Lindley Ruiterklub 'n pretrit gehou. 13 perde en ruiters het om 8:30 vanaf die Lindley stalle vertrek op 'n 15km roete. Na die rit is perde-speletjies gespeel, jaarvergadering gehou en vleis gebraai. Lees verder Kontak gerus vir Lizma by 072 265 4456 of Derick by 082 376 1526 vir meer inligting oor die Lindley Ruiterklub. |
| Arlington Karkaskompetisie | |
![]() |
Arlington Boerevereniging het vanjaar vir die 2de keer 'n karkaskompetisie gehou. Daar was 13 deelnemers uit Arlington, Lindley, Heilbron en Reitz distrikte. Lees verder hoe Johan Brand (Voorsitter Arlington BV) verslag doen in 'Ons Lindleyer'. Op die foto is Stefan van Zyl, een van die wenners. |
| Lindley Riemland Kuierfees | |
![]() |
Al die feesgangers en inwoners van Lindley is dit eens dat die Lindley Riemland Kuierfees van April 2008 sommer regtig lekker was! Die hekke het die Vrydag reeds om 10h00 geopen en sommer gou het besoekers opgedaag. Die krieketveld was in ‘n perdeskoen-vorm omring met stalletjies waar kopers kon kies-en-keur. Lees verder |
| Lindley Tennisklub | |
![]() |
Op Saterdag 12 Januarie 2008 om 2uur het Die Lindley Tennisklub weer amptelik hulle tennishekke oopgemaak. Daar was amper 30 spelers teenwoordig en die drie bruikbare bane was tot sononder toe vol met dubbels- en gemengde dubbelsspelle. Lees verder |



















