Kom besoek ons vir veemedisyne, charcoal, brikette, hout, saad, kunsmis, hardeware, perdetoerusting, veevoere en vele meer. Contact the shop at 058 463 0812 or Cobus 083 380 1978, Hennie 082 775 2483 (after hours).
Lindley hardeware is in Brand straat en verskaffers van sand, klip, sement, stene, verf, glas, boumateriaal en vele meer. Die winkel is ook die droogskoonmaak depot. Tel no. 058 463 0082.