Eat and drink
| Hadeda House Restaurant | ||
![]() |
Wil jy kuier, besigheid gesels of net ontspan? Ons bied ontbyt, ligte etes, slaaie en 'n kiddies menu! Ure: Dins tot Sat: 9:00 tot 17:00 Weeksaande: Op bespreking. Vry en Sat aande: Op bespreking met vaste spyskaart. Kliek vir nuutste. Navrae: Marelize by 082 554 6697 |
|
| Albert de Bakker | ||
![]() |
The bakery, Albert de Bakker, has a tea room with patio and serves breakfast, cooked lunches and take aways and is situated on the corner of Brand street & De Wet street. Hours: Mon to Fri: 7:00 to 17:00 Sat: 7:00 to 13:00 Enquiries: Sandra Emslie 058 463 0218 |
|
| Yeomanry Arms | ||
![]() |
Yeomanry Arms, the old 'Sportsklub', is situated in Brand street. The pub is now under new management with the proprietor, Stephen, being in attendance on a daily basis. Hours: Mon to Sat: 12:00 to 02:00 |
|
| Kolwyntjie | ||
![]() |
Die Kolwyntjie in Lindley is 'n koffiewinkel asook 'n tuisnywerheid waar varsgebak verkoop word. Ure: Maan tot Vry: 8:30 tot 16:30 Sat: 8:30 tot 12:30 Navrae: Tienie of Yolandi by 058 463 0566 |
|
| Hilda's Pizza's | ||
![]() |
Hilda en Hennie maak pizza's in die aande! Bestel deur die loop van die dag en kom haal vanaf 19:00 saans by Kerkstraat 15, Lindley. Bestellings: Hilda 079 456 5083 of Hennie 082 775 2483 Kliek hier vir spyskaart |
|















