Pizza menu
| Hilda's Pizza's | ||
| Large | Medium |
|
| Margherita Tamatie, pietersielie en kaas |
R38 | R28 |
| Hawaiian Ham, pynappel en kaas |
R45 | R35 |
| Regina Ham, sampioene en kaas |
R50 | R40 |
| Perfect Ham, salami, sampioene, green pepper, knoffel en kaas |
R50 | R40 |
| Bacon Ham, bacon, green pepper, sampioene en kaas |
R50 | R40 |
| Four Seasons Ham, green pepper, sampioene, olywe en kaas |
R50 | R40 |
| Cheezy Pepperoni Pepperoni, sampioene, pietersielie en kaas |
R55 | R45 |
| Spare Rib Spare rib, uie, green pepper, sampioene en kaas |
R58 | R48 |
Hilda en Hennie maak pizza's in die aande! Bestel deur die loop van die dag en kom haal vanaf 19:00 saans by Kerkstraat 15, Lindley.
Bestellings: Hilda 079 456 5083 of Hennie 082 775 2483










