Bedankings vir Riemland Kuierfees

Die Kuierfees komitee wil net baie dankie se vir almal wat betrokke was en gehulp het om van die fees n sukses te maak.