Riemland Kuierfees 2011

Die Riemland Kuierfees gaan in 2011 n nuwe baadjie aantrek!. Die fees gaan  groter en beter en ‘n avontuurlike bundugeur kry!

 

Die Bundu Expo wat jaarliks aangebied word deur die African Outfitters en Stywe Lyne tydskrifte op  Pretoria se skougronde is so suksesvol dat hulle nie anders kan as om ook uit te brei na die Vrystaat!

 

Die eerste Riemland Bundu Expo sal dus plaasvind vanaf 18-20 Maart 2011 in Lindley.

 

Die bundu expo fokus op die buitelewe, jag en  visvang. Dit is die ideale wegbreek geleentheid vir jou en jou gesin.

 

Vir meer besonderhede besoek die webtuiste www.bunduexpo.co.za

 

Vir die volledige program kyk onder "What's next"

Kontak persoon: Liane Rautenbach by 083 308 4697, cjlrautenbach@nashuaisp.co.ca