What's next
April 2010
16 - 18 April
Riemland Kuierfees Program
Vrydag 16de April
10:00 Opening met Militere dril / SAP orkes
10:00
Kindervermaak en kompetisies
10:00 to 17:00 Health expo deur Madison House
10:15 Tuinpraatjie: Effekto
12:00 Prysuitdeling
14:00 SAP honde vertoning
15:00 Troeteldier (honde) kompetiesie
15:00 Praatjie - Ou meubels kry nuwe baadjies
16:00 Magda se dansskool
16:15 Kaktuspraatjie
17:00 Beespraatjie
17:00 Skoonheidspraatjie vir dames
18:00 Verskeie opkommende kunstenaars
20:00 n Klug uit die pen van Nico Lewis
Saterdag 17de April
08:00 Riemland Rally
10:00 tot 14:00 Health Expo deur Madison House
10:15 Massa gimnastiek vertoning
10:30 Tuinpraatjie
11:15 Lollos (vertoning vir kinders)
12:00 Mylene dansskool / lyndanse
12:15 Praatjie: hulpmiddels by blommerangskikkings
12:30 Varkvang kompetisie
12:45 Skyfskiet kompetisie
13:00 Boerperd vertoning
14:00 Sterkman en skopboxer vertoning
14:30 Onder 11 rugby
15:00 Bulletjie rugby
16:00 Klubrugby
16:00
Ma en dogter modeparade
17:30 Potjiekosbeoordeling
18:00 Prysuitdeling
19:00 Grafsteensangers
Kuier in die biertuin tot laat
Sondag 18de April
Kerkdiens
June 2010
Madison House will be presenting a 3 week Lifestyle Counsellors course from 13 June to 2 July. For further information contact Marietjie Pienaar at 082 7844 788










